Ons sal vir Klara beslis aanbeveel. Klara is 'n ``mense-mens`` en wanneer mens huistoe gaan voel dit asof jy die girl al vir jare ken. Sys amazing in wat sy doen en het sy vir ons die aller mooiste fotos geneem. As jy' n fotograaf benodig MAG jy maar van Klara gebruik maak. Dankie vir ons mooi fotos, Klara ?
Liandri Becker & Raynor Becker